We use cookies to personalise content and ads, to provide social media features and to analyse our traffic. Read more…
AGS Rustenburg- OASE van HOOP

AGS Rustenburg- OASE van HOOP

Corner of Ridder and Joubert street, Rustenburg, 0300, South Africa

Get Directions

Add phone number

Add link to website

Categories
Work hours Add information
About AGS Rustenburg het nou Saamgesmelt met Oase v Hoop. n Gemeente wat totaal oop is vir di werking vd Heilige Gees. Waar di Liefde v God ons saamvoeg as die Familie v God. Met n Passie vir die verlorens van ons Dorp.
AGS Rustenburg- OASE van HOOP cover
Mission Ons Droom is om ’n Multi-Funksionele-Gemeenskapsentrum te ontwikkel wat sal bestaan uit die volgende:
’n Plek van Vryheid te skep vir hulle wat verpletter is deur die vernietigende gevolge van enige verslawings soos verdowingsmiddels en alkohol.
‘n Plek van Veiligheid te bou vir die Misbruikte Vroue en kinders wat geen ander heenkome het nie en wat vasgevang is in ‘n bose sirkel van verbale en soms fiese mishandeling.
‘n Plek van Versorging vir kinders wat geen ouerlike liefde en versorging tot hulle beskikking het nie.
‘n Plek van Opleiding vir diegene wat geen behoorlike opleidingsgeleenthede gehad het nie, om hulle toe te rus met die nodige vaardighede om hulle instaat te stel om selfversorgend te kan wees.
‘n Plek van Genesing waar geestelike en liggaamlike heling kan plaasvind.
‘n Plek van Aanbidding waar mense die Here op ‘n feestelike wyse kan dien asook geestelik gevoed kan word deur die Woord van God.
‘n Plek van Liefde waar God se onvoorwaardelike Liefde tasbaar ervaar kan word.
Description Omgee-/ Selgroepe
Dit is die Hart van ons Gemeente en die plek waar elkeen die ware Liefde en Omgee van Christus kan ervaar. Dit is ook hier waar ons kan groei in ons Bediening asook in die Gawes van die Heilige Gees. Jy voel waarlik deel van die gemeente wanneer jy ingeskakel het by ‘n Omgee-groep.
Besoek gerus een van ons Omgee-groepe.
Awards ONS VIER PILARE:
-Ons gee om vir die
Minderbevorregtes.
-Ons reik uit na die Wereld.
-Ons is ‘n Selkerk.
-Ons kragtigste Wapen is
Gebed.
Een Woord van God kan jou Lewe verander !!!
Ons sien daarna uit om jou te Ontmoet !
Founded Aug 2011
Products Kinderkerk tydens ons oggenddienste.
Gebeds –Intersessors.
Berading.
Vroue-aksie.
Jeug: VOICE The Movement
Gasvryheid.
Koskas.
Aanbiddingspan.
Bybel Kollege: Drie jaar kursus vir Bedieningstoesrusting
Kontak Persoon: Ons het:
‘n Passie vir God.
‘n Passie vir Mense.
‘n Passie vir
Rustenburg.
  • Corner of Ridder and Joubert street, Rustenburg, 0300, South Africa
  • Get Directions

Similar places nearby