We use cookies to personalise content and ads, to provide social media features and to analyse our traffic. Read more…
Friday
04
MAY

Danie Niehaus

18:30
12:00
401 Rozendal
Event organized by 401 Rozendal

Get Directions

Category
#var:page_name# cover

Hiermee word u hartlik uitgenooi om ‘n lekker vertoning deur die bekende Danie Niehaus en smaaklike ete te kom geniet by 401 Rozendal.

Datum: 4 Mei 2018
Tyd: 18:30
Prys: R580 p.p
Venue: 401 Rozendal
Drag: Semi-formeel

Die kaartjieprys sluit in ‘n heerlike verwelkomingsdrankie, Canapés en ‘n smaaklike 3 gang maaltyd voorberei deur Two Chefs.
Daar sal ook ‘n kontantkroeg beskikbaar wees.

Om te bespreek stuur vir ons ‘n epos met u naam en van en die hoeveelheid kaartjies wat u wil bespreek.

Ons hoop om julle daar te sien.

Venue

401 Rozendal