We use cookies to personalise content and ads, to provide social media features and to analyse our traffic. Read more…
Thursday
29
MAR

Blits Basaar KKNK (Worsrolle stalletjie)

18:00
22:00

Get Directions

Category
#var:page_name# cover

ACVV Huis Triomf nooi alle Oudtshoorniete en vakansie gangers uit om ons Worsrolle stalletjie tydens die KKNK Blits Basaar te ondersteun. Ons sal elke aand van 29 Maart tot 4 April vanaf 18h00 tot 22h00 in Baron Van Reedestraat staan. Stalletjie nommer 6 vir die Beste!!! Hoop om almal daar te sien.