We use cookies to personalise content and ads, to provide social media features and to analyse our traffic. Read more…
Sunday
29
APR

Jou Nuwe Begin

18:00
20:30
Atterbury Teater/Theatre
Event organized by Atterbury Teater/Theatre

Get Directions

Category
#var:page_name# cover

Johandre Potgieter is deur God as 'n Evangelis geroep en reis nou grootliks om die Evangelie van Jesus Christus te verkondig. Hy het 'n unieke getuienis en boodskap wat jong en oud bedien. Johandre sal op Sondag 29 April in Pretoria by die Atterbury-teater wees, waar hy 'n “event” genaamd "Jou Nuwe Begin" sal aanbied. Hy glo dat een ontmoeting met Jesus jou lewe kan verander en jou in jou nuwe begin in Christus Jesus kan voortbring.

Kaartjies: Gratis
Vir meer inligting: www.johandrepotgieter.com

Share asb hierdie event met jou vriende!