We use cookies to personalise content and ads, to provide social media features and to analyse our traffic. Read more…
Thursday
31
MAY

Elvis Blue "Saam"

20:00
21:30
Atterbury Teater/Theatre
Event organized by Atterbury Teater/Theatre

Get Directions

Category
#var:page_name# cover

Afrikaanse Ikoon, Besigheidsman, Finominale Musikant en Liedjieskrywer, noem hom wat jy wil! Elvis Blue is ‘n gesogte Musikant in die Suid-Afrikaanse musiek bedryf wat harte van jonk tot oud verower, Nationaal sowel as Internationaal.

Met ‘n betowerende dog komiese en unieke styl vermaak hy
ongeveer 130 gehore per jaar. Van toeka se musiek tot nou sit Elvis Blue sy eie kleur en geur aan liedjies wat mense laat skaterlag en saam sing. Met ‘n intieme betrekking vertel Elvis Blue stories wat jou op ‘n reis neem of selfs weer laat droom.

Dit alles terwyl hy toekkenings soos Tempo’s, SAMA’S & Ghoema’s laat inryg. Met ‘n opwindende album wat wag op die voorstoep bestek sy musiek tweetalig vir alle musiek liefhebbers.