We use cookies to personalise content and ads, to provide social media features and to analyse our traffic. Read more…
Friday
04
MAY

Padkombuis Basaar

17:00
Benoryn FamilieKerk
Event organized by Benoryn FamilieKerk

Get Directions

Category
#var:page_name# cover

Baie dankie vir die ongelooflike ondersteuning! Ons het dit verseker nie verwag nie!

Net na 18:15 was al die artikels UITVERKOOP!

Die Padkombuis bak al vir meer as 20 jaar melkterte, koeksisters, pannekoeke en jaffels. En dit was heerlik om van ons ou kliënte weer te sien!

Volgende maand sal ons weer so n geleentheid hou, en hierdie keer gaan niemand met leë hande huistoe nie!!

Verdere inligting sal volg!!