We use cookies to personalise content and ads, to provide social media features and to analyse our traffic. Read more…
Monday
26
MAR

Stasies van die Kruis Gebedswandel

00:00
00:00
Brackenfell gemeente
Event organized by Brackenfell gemeente

Get Directions

Category
#var:page_name# cover

DIE STASIES IN DIE TUIN SAL OP DIE VOLGENDE TYE OOP WEES:

Maandag 26 Maart tot Donderdag 29 Maart van 09:00-20:00

Vrydag 30 Maart 08:00-13:00

Saterdag 31 Maart 09:00-13:00

DIE STASIES IN DIE KERKGEBOU SAL AS VOLG OOP WEES:

Sondag 25 Maart 08:00-11:30

Maandag 26 Maart - Donderdag 29 Maart 18:00 - 20:00

Vrydag 30 Maart 08:00 - 10:00

Vir diegene wat moeilik beweeg sal daar skinkborde met mini stasies op wees in die kerkkantoor tydens kantoor-ure (Ma – Do: 09:00-13:00) asook in die kerkgebou op bg tye wat die kerkgebou oop is