We use cookies to personalise content and ads, to provide social media features and to analyse our traffic. Read more…
Friday
04
MAY

Koeke en Terte - Ladies Night, R100

19:00
21:00
Centurion Theatre
Event organized by Centurion Theatre

Get Directions

Category
#var:page_name# cover

"Koeke en Terte" is ons tweede Ladies Night in ons reeks spesiaal ontwerp vir getroude asook enkel vrouens om hulle eie seksualiteit beter te verstaan, aanvaar en te bestuur.

Met "Koeke en Terte" fokus ons op hoe werk libido vloei en hoekom word sommige vrouens net nooit lus vir seks.

Ons gee praktiese wenke hoe om haar eie seksuele lus aan te wakker en die libido gapping te oorbrug wat bestaan tussen haar en haar man.

Soos met al ons Ladies Nights, is dit weer 'n DRESS-UP partyjie, en die keer is dit 'n MASKER-bal.

Trek jou mooiste rok aan en kom met 'n MASKER en/of hoed.