We use cookies to personalise content and ads, to provide social media features and to analyse our traffic. Read more…
Tuesday
15
MAY

Ken die hart van jou laerskoolkind / Know your child's heart

18:00
21:00
Coram Deo
Event organized by Coram Deo

Get Directions

Category
#var:page_name# cover

PLaYfull ApProaches

Aangebied op Dinsdagaande (18h00-21h00) OF Donderdagoggende (09h00-12h00) [jou keuse]

Hierdie spesiale kort reeks oor die menswees van jou laerskoolkind wil jou bemagtig om die beste ouer te wees wat jy kan wees. Dit steun op kinderterapeutiese beginsels en tegnieke en is ter selfde tyd ook opleiding vir terapeute wat in hierdie veld belangstel.

INFO
Epos: info@coramdeo.co.za

KOSTE
1) Koste vir mammas/pappas/voogde (algemente publiek): R1500 (5 weeklikse leer geleenthede)

2) Coram Deo Alumni lede: R900 (en eenmalige fooi van R300 vir die jaar wat jou instaat stel om ander modules ook goedkoper by te woon | soos ook van toepassing vir Supervisie studente)

3) Coram Deo Voortgesette leer studente: Indien jy vir die oorkoepelende derde jaar geregistreer is (Supervisie + Voortgaande leer) dan is daar nie aparte koste aan hierdie geleentheid gekoppel nie).

------
This special short series about the heart, mind, and life world of your elementary phase child wants to empower you to be the best parent you can be. It relies on child therapeutic principles and techniques and is at the same time training for counselors interested in this unique area of therapy.

INFO
Email: info@coramdeo.co.za

COST
1) Cost to moms/ dads/ guardians and general public: R1500 (5 weekly learning sessions)

2) Coram Deo Alumni members: R900 (and once off fee of R300 for the year that allows one to enroll cost effective for other modules during the year also | Relevant to Supervision students also)

3) Coram Deo Continued Learning Students: If you enrolled for the collective third year (Supervision + Continued Learning) the event is covered as part of the cost of tuition.

Venue

Coram Deo