We use cookies to personalise content and ads, to provide social media features and to analyse our traffic. Read more…
Sunday
25
MAR

Paasproduksie 2018- Die Hoopgewer

18:00
19:30
Corpus Christi
Event organized by Corpus Christi

Get Directions

Category
#var:page_name# cover

Ons nooi jou uit om saam met ons iets van God te kom beleef by ons Paasproduksie - Die Hoopgewer. Ons is so opgewonde en ons hoop om jou daar te sien! Toegang is gratis en ALMAL is welkom!