We use cookies to personalise content and ads, to provide social media features and to analyse our traffic. Read more…
Friday
30
MAR

Paasbelewenis

08:00
20:00
Corpus Christi
Event organized by Corpus Christi

Get Directions

Category
#var:page_name# cover

Kom beleef die paasfees saam ons hierdie paasnaweek! Ons het 4 dienste wat jy kan bywoon! Die eerste diens is saam ons vriende by Kruisgenerasie 08:00 eerskomende Vrydag by Corpus Christi. Die Sondag oggend het ons 2 aparte dienste, 08:00 en 10:00, en ons sluit hierdie paasbelewenis af 18:00 daai Sondag aand! Sien jou daar