We use cookies to personalise content and ads, to provide social media features and to analyse our traffic. Read more…
Sunday
20
MAY

André Swiegers in Stellenbosch (20 Mei)

20:15
21:35
Drostdy Teater
Event organized by Drostdy Teater

Get Directions

Category
#var:page_name# cover

Andre Swiegers - All I Really Want
Computicket R120 pp
20:15

Andre vertolk werke van sanger-liedjieskrywers wat hom inspireer het om self musiek te maak. Hy herleef die musiekreis van sy jongdae tot nou. Kom luister na sy vertolkings van oa Paul Simon, Peter Sarstedt, Leonard Cohen - ook sy eie werke - met die klem op die nuwe album.
Andre Swiegers, veelsydige sanger-liedjieskrywer, is `n gevestigde naam in SA-musiekkringe. Ewe gemaklik in Afrikaans en Engels.

Blou, Hoe Draai Die Wind Dan Nou, Eva, Twee Feilbare Mense, Doncella, Ghost Train, Turn On The Light, Die Tyd Sal Leer, Wicked Kinda Woman, Jammer Om Te Hoor, Going down, Blommekind, Al Moet Ek Soms. Om `n paar te noem.

Laurika Rauch, Theuns Jordaan en ander bekendes het van sy werke opgeneem. Andre het reeds ook al sy merk internasionaal gemaak - as mede-skrywer van die Coleske-treffer `Take me where the sun is shining` - wat die nommer een posisie op verskeie trefferparades in Europa behaal het.
Hy is met talle toekennings bekroon - van beste volwasse-kontemporere album, tot beste vervaardiger - en het verhoe gedeel met ondermeer Anton Goosen, Piet Botha, Richard van der Westhuizen, Lucas Maree, Mathys Roets, Riana Nel.

The new album represents a new beginning in his career. As songwriter, arranger and producer, he upped his game. `ALL I REALLY WANT` is a captivating album with energetic Folk-Rock songs (Going Down & Ready to Go), witty Country (All I Really Want), Afrikaans Rock-Ballad (Al Moet Ek Soms), up-tempo finger-picking (Blommekind), Bluesy vibe (Ex-lover), powerful ballads like Who Will Restore, Passerby and Jetset Babe.

The song-arrangements are minimalistic, so is the cover design (portrait sketch by Andre).