We use cookies to personalise content and ads, to provide social media features and to analyse our traffic. Read more…
Saturday
19
MAY

RIFFS @ THE RIVER met Die Heuwels Fantasties

16:00
00:00
LekkerOutings
Event organized by LekkerOutings

Get Directions

Category
#var:page_name# cover

Join ons - Die Heuwels Fantasties, onder die sterre en langs die rivier by Roodevalley Faircity Hotel in Pretoria.

Hekke maak 16h00 oop, kom kuier lekker saam en ons begin sodra die sterre uit is.

Bring jou kombers of jou kamp stoele en raak gemaklik. Daar is great kos stalletjies, craft bier on tap en promotions.
Ons het lekker kids aktiwiteite soos springkasteel, sand art, build a pizza en meer.

Vir die wat ‘n naweek ding van dit wil maak, daar is verblyf pakette beskikbaar.

Hierdie is ‘n nuwe event vir ons wat jy nie wil mis nie.

Volwassenes R80
Kinders 12-18 R40
Kinders onder 12 verniet

Kaartjies beskikbaar by Ticketpro!
http://www.ticketpros.co.za/portal/web/index.php/event/5217de90-530a-3052-0182-5abb632045a9

Roodevalley kontak: 012 845 5000