We use cookies to personalise content and ads, to provide social media features and to analyse our traffic. Read more…
Saturday
21
APR

Harties HPL

10:00
21:00
English Rose Jewellery
Event organized by English Rose Jewellery

Get Directions

Category
#var:page_name# cover

21 April 2018 is HPL dag,
Baie vermaak met Ayoba, Familie bergfiets pret rit, 100de stalletjies, HPL skouspel van Hartbeespoort se beste talent, en Snotkop as 'n cherrie op die koek!
Ons gaan goeie sport sien, kuite laat bult met die bergfiets wedren, die lekkerste kos eet,die grootste slide ry (11m), baie geld spandeer op mooi goetertjies by die mark en ons stemme hees sing saam met Snotkop.
So sit 'n tjoppie op die vuur en raak vir my rustig...
want ons like van jol!
Moenie uitmis nie!