We use cookies to personalise content and ads, to provide social media features and to analyse our traffic. Read more…
Saturday
26
MAY

Mihla Fondsinsameling met Jay, Jakkie Louw & Eunice Kemp

18:30
21:30
Grey Corporate Promotions
Event organized by Grey Corporate Promotions

Get Directions

Category
#var:page_name# cover

Jay, Jakkie Louw & Eunice Kemp is binnekort te sien in Rustenburg by die Hedgehog's Barn ten bate van Mihla.

PRYSE BELOOP R3,000 per tafel (10 persone)
en kan by events.hedgehogsnest.co.za bespreek word

Die vertoning word per tafel verkoop en sluit die volgende in:

-Toegang vir 10 persone (per tafel)
-Amuse Bouche on Arrival
-Gourmet Snack Platter
-Nagereg Platter
-2X Bottels wyn

'n Kontantkroeg sal by die vertnoning beskikbaar wees, en geen buite kos- of drinkgoed word toegelaat nie

Daar sal CD verkope na die vertoning wees, bring asb kontant saam (die kunstenaars het nie kaartfasiliteite nie)