We use cookies to personalise content and ads, to provide social media features and to analyse our traffic. Read more…
Friday
20
APR

Monnas Opedag 20 April 2018

14:30
Hoërskool Monument High
Event organized by Hoërskool Monument High

Get Directions

Category
#var:page_name# cover

Monnas nooi JOU uit!

Kom besluit self waar jy jou 5 gelukkigste jare wil deurbring. Die opedag by Monnas 20 April 2018.

14:30 Leerders by die rugbyveld voor die Variagebou in gewone drag of skooldrag.

18:00 Ouers in die Martin Brinksaal.