We use cookies to personalise content and ads, to provide social media features and to analyse our traffic. Read more…
Friday
30
MAR

Voetpad na Golgota (Paasproduksie)

09:00
10:15
Impetus
Event organized by Impetus

Get Directions

Category
#var:page_name# cover

Die gebeure aan die kruis het die wereldgeskiedenis verander. Dit kan jou lewe ook verander. Kom ervaar die kruisgebeure op die unieke manier wat die produksie dit aanbied in drama, dans en musiek.

Toegang is gratis.
Tyd: 09h00
Plek: Impetus Teater, 29 Circularrylaan,, Port Elizabeth

Venue

Impetus