We use cookies to personalise content and ads, to provide social media features and to analyse our traffic. Read more…
Friday
13
APR

Kom Her-ontdek jouself by Kasselshoop!

18:00
18:00
Kasselshoop Cheese
Event organized by Kasselshoop Cheese

Get Directions

Category
#var:page_name# cover

'n Interaktiewe 8 ure kursus (oor 2 dae) om elke persoon die geleentheid te gee om:
Eerlik te wees met hulself en bewussyn plus onderbewussyn beter te verstaan.

Elsa Krog Cronje is 'n Transformasie Coach wat jou help om jou vlerke te vind en te leer vlieg.
Louise Kluyts is 'n grafiese kunstenaar wat mense deur kuns na hulself bring.

Datum: 13 & 14 April 2018
Plek: Old School Tasting Room @ Kasselshoop
Tyd:
Vrydagaand:
18:00 - 21:00
Saterdag:
09:00 - 18:00
Koste: R 2500 per persoon

Koste sluit in;
Kaas en Wyn proe
Ligte middagete
Soethappie en Koffie
Buite-die-boks kuns
'n Vernuwe vars uitkyk op die lewe

Slegs 10 plekke beskikbaar.

Navrae & besprekings by Kassie En Liesel Kasselman 082 372 6418