We use cookies to personalise content and ads, to provide social media features and to analyse our traffic. Read more…
Friday
18
MAY

Klofie Robotika Kompetisie

02:30
05:30

Get Directions

Category
#var:page_name# cover

Kom kyk hoe leerders van verskillende skole die 'Into Space' baan aanpak met hulle robotte wat hulle bou met LEGO Technic blokkies en programmeer met NXT of EV3 beheerstelsels. Drie rondtes van 2 min elk - die span wat die meeste punte verdien loop weg met R1000 prysgeld!