We use cookies to personalise content and ads, to provide social media features and to analyse our traffic. Read more…
Saturday
14
APR

Bible journal workshop

09:00
12:00
Loelin's Arts and Crafts
Event organized by Loelin's Arts and Crafts

Get Directions

Category
#var:page_name# cover

Bible journaling

Datum:
Saterdag 14 April om 9:0



R200 alles word voorsien. Bring jou eie Bybel (hoef nie Joernaal Bybel te wees nie)...afgerolde Bybel bladsy sal ook beskikbaar wees. Beginners pakette te koop op vooraf bestelling sou jy na die tyd by die huis wou verder speel!

Kom geniet 'n oggend by Jesus se voete in Sy Woord op 'n nuwe kreatiewe manier.

50% deposito bespreek jou sitplekkie

Kontak asb Antoinette (Tehila) 083 630 9999