We use cookies to personalise content and ads, to provide social media features and to analyse our traffic. Read more…
Sunday
25
MAR

Paasfees Kerkdiens

08:00
10:00
Afrikaanse Klub Australië
Event organized by Afrikaanse Klub Australië

Get Directions

Category
#var:page_name# cover

Hiermee nooi die Afrikaanse Klub elkeen van julle uit na ons jaarlikse Afrikaanse Paasdiens.

Datum: Sondag 25 Maart 2018
Tyd: 08:00
Plek: Mansfield Christian Reformed Church
H/v Wishart and Ham Roads,
​Wishart, Brisbane

Na die diens gaan ons, soos oudergewoonte , saam Koffie/Tee en 'n kou dingetjie geniet terwyl ons saam kuier.

Navrae: Johan Steyn – 0488 054 024
Jannie Bloem – 0413 344 951​