We use cookies to personalise content and ads, to provide social media features and to analyse our traffic. Read more…
Friday
15
JUN

Kamp-Mal

14:00
16:00
Mbizi Game Lodge & Spa
Event organized by Mbizi Game Lodge & Spa

Get Directions

Category
#var:page_name# cover

Kamp - Mal Facebook blad is 2 jaar oud met 15 2082 lede , Dis weer sulke tyd 🎉 KAMP-MAL word 2🎈

Ons nooi julle om saam met ons KAMP-MAL se 2de verjaarsdag te kom vier by Mbizi die naweek van 15-17 Junie🎊

Bespreekings sal van more af oop wees by die oord self. Neem asb kennis dat GEEN AANLYN bespreekings teen die afslag tarief gegee sal word nie.
Skakel die vriendelike dames van Mbizi Game Lodge op - 0140017007 om jou bespreking te maak.

Pryse vir die naweek soos volg!

-Gewone staanplek R 200/nag

-Wildskamp stands by die Ekspo Area R180/nag

-Privaat Ablusies R 360/nag

-Jacuzzi Privaat Ablusies R 425/nag

-Ekstra persone R 50/nag

-Ekstra voertuig R 50/nag

-Alle Chalets is Halfprys

Hierdie pryse wat gegee word sal vanaf 21 Mei tot 31 July geldig wees, so indien enige iemand dan vroeg of later wil aanbly wat van ver af wil kom kan hulle teen n baie Spesiaale tarief staan!

Alle besprekings sal per klient per staanplek gedoen word .So geen groep besprekings nie.

Ons sal nader aan die tyd meer inligting aangaande die naweek se program deur gee. Weet net verseker dat ons baie lekker gaan kuier!
Ps. Moet nie laat slaap nie laas jaar was die plekke in ñ oogknip vol bespreek😉

KAMP-MAL Groete
Admin
Marieta Fouche & Nardus Venter

Other events hosted by

Mbizi Game Lodge & Spa

Other events by
Mbizi Game Lodge & Spa