We use cookies to personalise content and ads, to provide social media features and to analyse our traffic. Read more…
Friday
03
AUG

Robbie Wessels tydens Witrivier Karnaval by Laerskool Witrivier

19:00
21:00
NG Gemeente Witrivier
Event organized by NG Gemeente Witrivier

Get Directions

Category
#var:page_name# cover

Musiek uit die boonste rakke! Kom kuier reeds van 18:00 saam as die hekke oopmaak. Daar is verskeidenheid kosstalletjies, kom ondersteun gerus. Geen mandjies / koelboks word toegelaat. Kampstoele en komberse wel.
Volwassenes: R100/p
Skoliere: R70/p
Voorskoolse kinders is gratis.
Almal welkom!