We use cookies to personalise content and ads, to provide social media features and to analyse our traffic. Read more…
Saturday
05
MAY

Dames Oggend met Johan Jacobs

09:00
12:30

Get Directions

Category
#var:page_name# cover

`n Groen, gesonde, gesellige oggend vir die skoner geslag!
Saterdag 5 Mei 9:00 - 12:30 in NG Hottentots-Holland se saal.

Program:
9:00 Groen: Verwelkoming en verversing
9:30 Gesond: Johan Jacobs
11:00 Gesellig: `n Ligte gereg uit Johan se boek
11:30 Sangitem: Talita Olivier
11:40 Proe: Tee-en-sjokolade-proe-sensasie
12:20 Lig: Lig-aanbieding
12:30 Totsiens: Gaan leef GESOND, GESELLIG en GROEN

Kaartjies teen R150pp beskikbaar by die kerkkantoor tussen 9:00 en 13:00 by 021 852 5004.