We use cookies to personalise content and ads, to provide social media features and to analyse our traffic. Read more…
Saturday
05
MAY

Volledige Tuisskool Aanbieding

10:00
13:00
Home Education in South Africa
Event organized by Home Education in South Africa

Get Directions

Category
#var:page_name# cover

Ronél v Rooyen gee 'n tuisskool aanbieding wat ouers werklik help om alles rondom tuisskool te verstaan. Baie ouers is verplig om hul kinders uit die skoolsisteem te haal, ander ouers wonder oor tuisskool en ander tuisskool reeds , maar wil net weer 'n vars benadering hê en inligting oor matriekopsies. As dit jul situasie is, is hierdie volgepakte aanbieding beslis vir julle bedoel. Kurrikulums; Style; Kwelvrae soos sosialisering / sport / eksamens / wettigheid en báie meer word hanteer. Kry objektiewe inligting om jul eie besluite te neem rondom jul tuisskoolpad.

Other events by
Home Education in South Africa