We use cookies to personalise content and ads, to provide social media features and to analyse our traffic. Read more…
Saturday
07
APR

Die Pretoria Spookbustoer

19:00
23:00
Die Pretoria Spookbus
Event organized by Die Pretoria Spookbus

Get Directions

Category
#var:page_name# cover

'n Teater-op-wiele aanbieding.
Beleef ‘n ondervinding propvol storievertellings van spookverhale, legendes en ander aangrypende bonatuurlike ondervindings.
‘n Uitsonderlike ervaring deurweef met die interessante geskiedenis van die Jakarandastad en sy ou geboue.
‘n Aand uit wanneer ons terug stap in tyd; terug op die voetspore van hulle wat lank voor ons hier gewoon, gewerk en geleef het – maar waarvan sommiges vergeet het om te vertrek.
Beleef die ondervinding . . . anders sal jy dit nooit verstaan nie . . .

Other events hosted by

Pretoria, South Africa