We use cookies to personalise content and ads, to provide social media features and to analyse our traffic. Read more…
Friday
22
JUN

Landsdienstreinkamp 22-27 JUNIE 2018

08:00
17:00
Primêre Skool Jim Fouché
Event organized by Primêre Skool Jim Fouché

Get Directions

Category
#var:page_name# cover

Ons nooi alle landsdieners van Gr. 4 – 7
uit om saam met ons op ‘n “een in ‘n
leeftyd” kamp na Oos-Londen te gaan.
Ons gaan per trein na Oos-Londen reis.
Ons gaan vir ‘n volle vyf dae, langs die
see, by Lekkeroord kampterrein oornag.
Ons gaan onsself gate uit geniet met
verskillende aktiwiteite, nuwe maats
maak en afsluit met ‘n strandsokkie!
Hierdie skamele bedrag van R1800 sluit
die volgende in: ‘n Retoer treinkaartjie
van Bloemfontein na Oos-Londen,
slaapplek vir 4 nagte, 3 etes per dag en
alle aktiwiteite.
Die eerste betaling van R650, moet
asseblief voor of op 28 April betaal
word. Dit sal dan ook as ‘n
plekbespreking dien vir u treinkaartjie.
Die oorblywende R1150 is dan betaalbaar
voor of op 8 Junie. OOS-LONDEN
HIER KOM ONS!