We use cookies to personalise content and ads, to provide social media features and to analyse our traffic. Read more…
Saturday
05
MAY

Route 96 Brewery - Mei Fees

11:00
22:00
Route 96 Brewery
Event organized by Route 96 Brewery

Get Directions

Category
#var:page_name# cover

Kom geniet 'n heerlike dag van bars-uit-jou-nate vermaak en lekker koue Premium Craft Bier by Route 96 Brewery. Hekke open om 11:00 en gaskunstenaars Lenro , Thys die Bosveldklong en Saarkie tree op en sal sorg vir wonderlike vermaak vir die dag. Bring jou gesin (kinders is welkom) en vriende en spandeer die dag by Route 96 Brewery. Daar sal kos te koop wees op die perseel sowel as heerlike Craft bier en ander verversings. Kaartjies is vooraf beskikbaar teen R70.00 en by die hek op die dag teen R80.00.

Vir meer inligting skakel: 064 754 2183 / 0828892384 of e-pos: info@route96.co.za.