We use cookies to personalise content and ads, to provide social media features and to analyse our traffic. Read more…
Wednesday
11
APR

Graad 1 en 8 Inskrywing Inligtingsessie

18:30
19:30
Stephanus Roos Laerskool
Event organized by Stephanus Roos Laerskool

Get Directions

Category
#var:page_name# cover

Ons wil aan u so veel as moontlik inligting verskaf oor die komende 2019 aanlyn inskrywings proses, om dit vir u so maklik as moontlik te maak. Enige voornemende Gr. 1 en Gr. 8 ouer is welkom om te kom luister.