We use cookies to personalise content and ads, to provide social media features and to analyse our traffic. Read more…
Saturday
14
APR

Spitbraai

08:30
17:00
Strubenvale Kerk / Church
Event organized by Strubenvale Kerk / Church

Get Directions

Category
#var:page_name# cover

Ons gemeente spitbraai oudergewoonte ’n ossie of twee op Saterdag, 14 April 2018. Hoewel die beesboude beslis die hoogtepunt van middagete gaan wees, is dit nie al waarna ons kuiergaste kan uitsien nie. Die aktiwiteite en vermaaklikhede, wat op dié dag aangebied gaan word, sluit die volgende in:
• Grootskerm-rugby in die kerksaal;
• Bingo;
• Kinderspeletjies (aka – speletjies vir die kinders);
• Boeresport;
• Live entertainment (Dis nou soos in ’n orkes of twee)
Kom sommer vroegdag, want die kuier is heeldag! (Etenstyd begin stiptelik om 13:00).
Kaartjies kos R70 per volwassene en R50 per kind onder 12. Kaartjies is by die kerkkantoor te koop. Julle kan ook die Qkr app gaan download op jou app store en jou kaartjies daar te koop.