We use cookies to personalise content and ads, to provide social media features and to analyse our traffic. Read more…
Thursday
26
APR

Tierlantynkies

21:00
18:00
The Mark of B Couture
Event organized by The Mark of B Couture

Get Directions

Category
#var:page_name# cover

Ons is so bly om hierdie jaar weer deel te wees van Tierlantynkies en is hard aan die stik om pragtige NUWE snitte te maak! Daar gaan oor die 90 uitstallers wees met heerlike kos, wyn proe stalletjies, 'n 'live band' in die agtergrond vir ontspannende atmosfeer asook vermaak vir die kinders. Moenie hierdie KOOP EN KUIERFEES misloop nie.