We use cookies to personalise content and ads, to provide social media features and to analyse our traffic. Read more…
Thursday
19
APR

Woord & Wingerd met Cecile Celliers

18:15
20:00
UPPERcase Books
Event organized by UPPERcase Books

Get Directions

Category
#var:page_name# cover

Kom ontmoet vir Cecile Cilliers tydens die bekendstelling van haar boek, Die ou vrou en die priester en ander verhale. Christelle Webb-Joubert gaan met haar gesels oor haar eerste eie bundel kortverhale. Bespreek sommer onmidellik jou plek!
Koste: R60 per persoon, waarvoor jy heerlik gaan kuier en luister na 'n geselsie, 'n glasie wyn of twee geniet en 'n paar versnaperinge verbruik. Ons sien uit om jou te ontvang.
Besprekings by 012 348 1835 of per e-pos na john@uppercasebooks.co.za
Meer oor die boek: "...Verskeie klassieke temas word onder die loep geneem: dit wat in ’n huwelik ongesê bly tussen man en vrou, die oorweldigende blindheid van ’n eerste liefde, die menigte vorms wat verlies kan aanneem, en bowenal die uitdagings wat met ouderdom gepaardgaan..."