We use cookies to personalise content and ads, to provide social media features and to analyse our traffic. Read more…
Thursday
19
APR

Woord & Wingerd: Die ou vrou en die priester - Cecile Cilliers

18:30
19:30
UPPERcase Books
Event organized by UPPERcase Books

Get Directions

Category
#var:page_name# cover

Human & Rousseau en UPPERcase Boekwinkel nooi jou uit na die bekendstelling van Die ou vrou en die priester en ander verhale deur Cecile Cilliers. Christelle Webb-Joubert sal met Cecile gesels.

Vir meer as dertig jaar skryf Cecile Cilliers rubrieke vir Beeld, De Kat en Sarie. Nou, op die ouderdom van 84, verskyn haar heel eerste volwaardige kortverhaalbundel. Wat bly, na dekades saam, steeds ongesê tussen man en vrou? Watter gedaantes neem verlies aan, dikwels met flitse van vreugde daarby?

Koste?
R60 per persoon

RSVP?
john@uppercasebooks.co.za | 012 348 1835