We use cookies to personalise content and ads, to provide social media features and to analyse our traffic. Read more…
Friday
04
MAY

Vaalpark Primary Night Race and 40 Year Reunion

15:00
23:00

Get Directions

Category
#var:page_name# cover

2018 is a very special year for Vaalpark Primary. We are celebrating our school’s 40th year of existence. Such a huge milestone must be celebrated with a re-union!

The re-union is going to be held, simultaneously, with the school’s annual Go-Kart race. The re-union will be held on 4 May 2018.
We are going to “braai” from 18:00 till late, reminiscing and re-calling nostalgic memories. Braai packets and accompaniments will be sold to you ahead of time. Final arrangements in this regard will be given to you, as soon as you show your interest on facebook. Please take note of the following arrangements:

1) The re-union can only be successful if all old Valies pitch in their droves. Please share this information with as many of your friends as possible.
2) Please come and visit us at this occasion. Should you be interested, notify us at charmaine@vaalparkprim.co.za. All the necessary information will be sent to you.
3) We require as many Photo’s as possible of our old Valies (past & present photo’s)

Dit is vanjaar ‘n besondere jaar vir Vaalpark Primêr. Ons vier vanjaar ons skool se 40 ste bestaansjaar: So ‘n groot mylpaal moet beslis met ‘n reünie gevier word!

Die reünie gaan gesamentlik met die skool se Kaskarwedloop gehou word. Ons beplan om die reünie op 4 Mei 2018, te hou.
Ons gaan vanaf 18:00 heerlik saam braai en tot laat kuier en ou bande smee en nostalgies saam verkeer. Braaipakkies en bykosse sal vooraf aan u verkoop word. Finale reëlings in verband hiermee sal aan u deurgegee word, sodra u op Facebook u belangstelling toon. Neem kennis van die volgende reëlings:

1) Die reünie kan slegs ‘n sukses wees, indien alle Oud-Valies soos “Een man” opruk! Deel hierdie inligting met soveel van u vriende as moontlik.
2) Kom kuier saam met ons tydens hierdie geleentheid. Indien jy belangstel, kontak Charmaine Kriek (charmaine@vaalparkprim.co.za) en sy sal die nodige inligting aan u deurstuur.
3) Ons benodig soveel moontlik foto’s van ons Oud Valies!