We use cookies to personalise content and ads, to provide social media features and to analyse our traffic. Read more…
Fontein Uitgewery

Fontein Uitgewery

Gereformeerde Kerk Totiusdal h/v Starkey & Spioenkopstraat, Waverley, 0186, South Africa

Get Directions

0123322557

Categories
Now CLOSED
Work hours
MO 08:00 – 16:00 SA closed
TU 08:00 – 16:00 SU closed
WE 08:00 – 16:00
TH 08:00 – 16:00
FR 08:00 – 16:00
About Fontein Uitgewery, 'n inisiatief begin vanuit Aros & ICO wat hoë gehalte Christelike publikasies beskikbaar stel.
Fontein Uitgewery cover
Description Fontein Uitgewery is 'n inisiatief wat begin is vanuit AROS en ICO en funksioneer as die kanaal waardeur Christelike onderrig, opleiding, studies en leer bevorder word, deur die beskikbaarstelling van hoë gehalte Christelike publikasies.

Dit stel FU in staat om dit as 'n geleentheid te gebruik ter uitbouing van God se koninkryk en om die Woord verder uit te dra in die primêre, sekondêre en tersiêre sektore van opleiding.

D.m.v die skool-kurrikulum wat deur ICO ontwikkel word, word skole bereik. Die publikasie van tersiêre hulpmiddels vir AROS is van kardinale belang vir die opleiding van onderwysstudente met Christelike leer as fondament. Die doel van FU is om 'n meer effektiewe bydrae te lewer to die uitbou van kwaliteit Christelike onderrig in Suid-Afrika.

Vele ander Christelike publikasies en kursusse is beskikbaar en word ontwikkel vanuit die pen van AROS en ICO.

Al die publikasies is tans beskikbaar by Boekenhout boek- en aanlyn winkel asook direk by die ICO.
Founded 04/03/2017
  • Gereformeerde Kerk Totiusdal h/v Starkey & Spioenkopstraat, Waverley, 0186, South Africa
  • Get Directions

Similar places nearby