We use cookies to personalise content and ads, to provide social media features and to analyse our traffic. Read more…
Hoërskool FH Odendaal Info Page

Hoërskool FH Odendaal Info Page

207 Baviaanspoortwg, East Lynne, 0039, South Africa

Get Directions

012 800 1141

Categories
Now CLOSED
Work hours
MO 07:00 – 15:00 SA closed
TU 07:00 – 15:00 SU closed
WE 07:00 – 15:00
TH 07:00 – 15:00
FR 07:00 – 15:00
About High School
Teaching and Learning
Sport and Culture
Value Driven
Hoërskool FH Odendaal Info Page cover
Mission MISSIE
Dat die gemeenskap die skool as ‘n sentrum vir kwaliteit onderwys en opvoeding beskou. Die
streef na ‘n positiewe opleidingsklimaat wat lei tot ‘n trotse skoolgemeenskap. Ons
skoolklimaat berus op die aanvaarding en menswaardigheid van elkeen. Deur individualisering
word aan die behoeftes van elke leerder voldoen. Daar bestaan ‘n gesonde vennootskap
tussen die gemeenskap, onderwysers, ouers en leerders. ‘n Christelike geloofsoortuiging is die
grondslag van al ons aktiwiteite.
Description Add information
Founded 1954

Similar places nearby