We use cookies to personalise content and ads, to provide social media features and to analyse our traffic. Read more…
Laerskool Proteapark

Laerskool Proteapark

38 Soetdoring avenue, Rustenburg, 0305, South Africa

Get Directions

014 533 2080

Categories
Now OPEN
Work hours
MO 07:00 – 14:00 SA closed
TU 07:00 – 14:00 SU closed
WE 07:00 – 14:00
TH 07:00 – 14:00
FR 07:00 – 14:00
About Parkies... die skool waar elke kind tel!!!
Laerskool Proteapark cover
Mission Om geletterde, lewensvaardige en inherent gelukkige kinders te begelei, sodat hulle fisiek, emosioneel, sosiaal en geestelik opgewasse sal wees om die eise wat die omgewing aan hulle gaan stel, suksesvol te kan hanteer.
Description Dit is vir die skool van kernbelang dat:
Christelike beginsels gehandhaaf word.
Afrikaans die onderrigmedium is, maar leerders Engels op ‘n hoërgraad magtig sal raak.
‘n Suid-Afrikaanse patriotiese lewensbeskouing gebaseer op liefde, respek, getrouheid en verantwoordelikheid bevorder word.
Die skoolorganisasie gebaseer word op moderne tegnologie en praktyk, effektiwiteit, instandhouding en handhawing.
Hulpbronne volhoubaar bestuur word.

Similar places nearby