We use cookies to personalise content and ads, to provide social media features and to analyse our traffic. Read more…
Leefstyl Studio/ Lifestyle Studio

Leefstyl Studio/ Lifestyle Studio

Bodensteinstraat, Wolmaransstad, South Africa

Get Directions

0797682511

Categories
Work hours Add information
About Pilates en Rebounding is versterkingsoefeninge wat help met gewigsverlies,rehablitering en postuur. Gesondheidsvoordele van die oefeninge is ongelooflik!
Leefstyl Studio/ Lifestyle Studio cover
Description Pilates is spier oefeninge wat stadig en vloeiend is, dit is beheerde bewegings om bewus te raak van hoe jou spiere werk, en jou liggaam effektief te laat beweeg en werk.
Pilates oefen jou kern/core spiere wat belangrik is vir postuur en liggaamshouding.
Die tipe oefening help veral vir rug pyn agv swak postuur en kan ook help met beserings om die spiere weer te versterk. Dit is nie 'n terapie nie.
Dit verbeter fermheid, bou krag, en verbeter algehele beheer en beweging in jou liggaam.

Die tipe oefeninge is geskik vir enige iemand.

Ek kan persoonlik getuig van die verandering wat dit in my lewe gebring het, en glo 100% in hierdie vorm van oefening.

Probeer dit gerus!