We use cookies to personalise content and ads, to provide social media features and to analyse our traffic. Read more…
Little Warriors Speelskool

Little Warriors Speelskool

566 Petronella street, Garsfontein, Pretoria, 0081, South Africa

Get Directions

079 694 0787

Add link to website

Categories
Now CLOSED
Work hours
MO 06:45 – 17:30 SA closed
TU 06:45 – 17:30 SU closed
WE 06:45 – 17:30
TH 06:45 – 17:30
FR 06:45 – 17:30
About Little Warriors is 'n voldag Christelike speelskool wat kinders neem tussen die ouderdomme van 24 maande en 5 jaar.
Little Warriors Speelskool cover
Description Little Warriors is n voldag Christelike speelskool wat kinders neem tussen die ouderdomme van 24 maande en 5 jaar. Hier by Little Warriors streef ons daarna om 'n veilige en liefdevolle omgewing vir elkeen van ons klein Warriors te bied. Ons fokus op elke kind se individuele groei, omdat ons 'n klein skooltjie is kan ons verseker dat elke klein Warrior hope indivuele aandag kan geniet. Al is ons 'n speelskooltjie is speel nie al wat ons doen nie, ons bied ook weeklikse tema's aan en klas en kunswerk vorm ook deel van ons alledaagse aktiwiteite. Ons beskik oor 'n baie oulike speelterrein wat ingerig is om seker te maak dat ons klein Warriors hulle self kan geniet ,maar ook hul veiligheid hoog op prys stel. Elke kind ontvang twee gesonde maaltye en versnapperings deur die dag, ons het n twee weeklikse spyskaart en ons kos word vars by die skool voorberei elke dag.

Kontak ons gerus om 'n afspraak te maak om ons te kom besoek.

Lauren Cronje
079 694 0787
  • 566 Petronella street, Garsfontein, Pretoria, 0081, South Africa
  • Get Directions

Similar places nearby