We use cookies to personalise content and ads, to provide social media features and to analyse our traffic. Read more…
Moer.Koffie

Moer.Koffie

Grens Street, Parys, 9585, South Africa

Get Directions

27814045329

Categories
Work hours Add information
About Moer.Koffie - Jou nuwe favourite mobiele koffie drink plek. Your new favourite mobile coffee destination.
Food styles Food Stands
Restaurant specialties Coffee
Restaurant services Catering, Groups, Takeout
Moer.Koffie cover
Description Moer.Koffie bedien vars geperkoleerde koffie vinnig. (English below)

Drink dit net so of gooi ons wereldklas geursels by soos kondensmelk, karamel, macadamia, melk, room en nog baie meer om te noem.

Daarmee saam lekker eetgoed soos Boerse Soetkoekies , Gemmer Skoffels en Kaneel Draai Koek.

Kry een van ons bekende blikbeker deals en koop vir jy n Moer.Koffie t-hemp om vir almal te wys jy is ernstig oor goeie koffie. Neem ook gerus van ons koffie, geursels en eetgoed huistoe om daar te geniet!

Sien uit om jou hand te skud wanneer jy ons kom besoek by een van ons markte en feeste. Jy kan ook persoonlik vir Snoet die Jeep ontmoet en n foto saam met haar neem.

Like asb hierdie blad sodat jy altyd op hoogte is van ons volgende event.

Moer.Koffie serves fresh percolated coffee fast.

Drink it as is or with our world class syrups like condensed milk, caramel, macadamia, cream, milk and plenty more.

Served with a choice of Boerse Soetkoekies Giant Gingers or freshly baked Chelsea buns.

Treat yourself to our big Tin Mug deals and buy one of our Moer.Koffie t-shirts to show everyone that you are serious about coffee. You can also buy our coffee, syrups and delicious snacks to enjoy at home.

We are looking forward meeting you in person at one of our show stands and markets. You can personally meet Snoet the Jeep and take a photo with her.

Please like this page and always be informed where our next event will be.

Similar places nearby