We use cookies to personalise content and ads, to provide social media features and to analyse our traffic. Read more…
NG Kerk Dias

NG Kerk Dias

26 Broadweg, Port Alfred, 6170, South Africa

Get Directions

046 624 3534

Add link to website

Categories
Work hours Add information
About NG DIAS OOS verwys na Port Alfred en omgewing en sluit Kleinemonde & Bathurst in. (Adres: Broadweg 26, Port Alfred)
NG DIAS WES verwys na Kenton-on-Sea, Boesmansriviermond, Boknes en Cannon Rocks (Adres: Hoofst, Boesmans)
Eredienste : 09h00 Sondae
NG Kerk Dias cover
Mission ONS GEMEENTE se VISIE is "VERLOS, TER WILLE VAN DIE WêRELD"
In Dias Gemeente wil ons graag :
1. GOD se liefde uitleef
2. 'n Biddende gemeente wees, gehoorsaam aan die Heilige Gees
3. Ruimte skep waar ALMAL welkom is en geestelik kan groei
4. Vir mekaar omgee en sorg, terwyl ons oop hande en harte het vir die nood in die omgewing waar God ons geroep het
5. Waardes soos respek, nederigheid, eensgesindheid, eerlikheid en opregtheid koester
Description Die NG Gemeente Dias strek geografies vanaf die klein dorpie Hamburg (naby Oos-London) tot by Cannon Rocks (naby Alexandria) - 'n lang Sonskyn-kusstrook wat 'n hele aantal gemeenskappe en dorpe insluit. Vir praktiese doeleindes funksioneer die gemeente in 2 blokke nl. Dias Oos (Kerkgebou in Port Alfred, Broadweg 26) en Dias Wes (Kerkgebou in Boesmansriviermond, h/v Hoof- en Hertzogstraat)

Similar places nearby