We use cookies to personalise content and ads, to provide social media features and to analyse our traffic. Read more…
NG Raslouw

NG Raslouw

C/o Theuns van Niekerk and Theostr. Wierdapark, Centurion, 0157, South Africa

Get Directions

012 654 3936

Categories
Work hours Add information
About Ned. Geref Gemeente Raslouw in Centurion se Facebook profiel.
NG Raslouw cover
Mission Ons visie en missie:

Raslouw se logo bestaan uit ʼn aantal figure, groot en klein, wat die gemeente-samestelling weerspieël. Al die figure se hande is uitgesteek na die Here in lof en aanbidding.

Ons leuse is: RASLOUW REIK UIT

VISIE:

Raslouw reik uit:

Na God in aanbidding
Na mede-lidmate in liefde
Na ANDER met die Evangelie in liefde

MISSIE:

Om ʼn lewenskragtige, dinamiese gemeenskap VAN gelowiges te wees wat in gemeenskap/koinonia met mekaar en met God leef, en wat sy beeld en evangelie na ander nie-gelowiges uitdra.

ONS tema vir 2015 -

GESEËND OM TE SEËN....
Description Add information
Founded 09/14/1985
  • C/o Theuns van Niekerk and Theostr. Wierdapark, Centurion, 0157, South Africa
  • Get Directions

Similar places nearby