We use cookies to personalise content and ads, to provide social media features and to analyse our traffic. Read more…
Overberg Wintermark

Overberg Wintermark

Hoogstraat 44, Napier, 7270, South Africa

Get Directions

0723645612

Add link to website

Categories
Work hours Add information
About 'n Geskenkemark op Napier in die hartjie van die Overberg. Met kwaliteit, handgemaakte produkte teen bekostigbare pryse!
Laaste week in Julie sedert 2013.
Overberg Wintermark cover
Description Die Overberg Wintermark vind jaarliks sedert 2013, die laaste week van Julie op Napier plaas. Kom besoek ons by die NG Kerksaal in Hoogstraat 44. Met meer as 62 uitsoek-uitstallers met kwaliteit, handgemaakte produkte teen bekostigbare pryse. Geniet van die heerlike gebak of bestel 'n wegneemete by die Teetuin. Die wins van die mark gaan vir die plaaslike Ouetehuis, Huis Klippe Drift.

Similar places nearby