We use cookies to personalise content and ads, to provide social media features and to analyse our traffic. Read more…
Suidwes

Suidwes

Voortrekker St, Leeudoringstad, 2640, South Africa

Get Directions

018 581 1000

Categories
Work hours Add information
About SUIDWES LANDBOU, met sy hoofkantoor in Leeudoringstad, is een van die groot en bekende Landbougroepe in Suid-Afrika.
Mission Suidwes belê in die landbouwaardeketting, verskaf toepaslike landbou- produksie-insette, dienste en marktoegang op ’n geïntegreerde wyse; is in vennootskap met produsente; en met uitstekende kliëntediens en dinamiese, innoverende personeel word waarde vir kliënte toegevoeg en ’n opbrengs vir aandeelhouers gewaarborg.
Description Suidwes Groep is ’n omvattende landboubesigheid met innoverende strukture wat aandeelhouding vir boere en onbeperkte groei in Afrika vergemaklik. Die Groep is ’n werkgewer van voorkeur, beskik oor ’n volledig-geïntegreerde verskaffingskanaal en gebruik innoverende en tegnologies-gevorderde stelsels en prosedure wat dit ’n markleier en tendensvoorloper in die landboubesigheid maak. Die Eerste Keuse
Suidwes se leuse, “Die Eerste Keuse” is ‘n aanduiding van die verbintenis wat die maatskappy met sy belangegroepe het. Dit hou ook die belofte in van uitnemende diens en die lewer van uitstaande produkte sodat klante en kliënte Suidwes “Die Eerste Keuse” sal maak.

Similar places nearby