Usamos cookies para personalizar conteúdos e anúncios, fornecer recursos de mídia social e analisar nosso tráfego. Ver detalhes…
Atterbury Teater/Theatre

Atterbury Teater/Theatre

Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, Lynnwood, 0081, South Africa

Get Directions

012 942 5951

Categorias
Now CLOSED
Horário de funcionamento
SG 09:00 – 17:00 SB fechado
TE 09:00 – 17:00 DO fechado
QA 09:00 – 17:00
QI 09:00 – 17:00
SX 09:00 – 17:00
Sobre nós Die Atterbury Teater is 'n voortreflike konsertsaal vir enige vertoning.
www.atterburytheatre.co.za
Atterbury Teater/Theatre cover
Descrição Die Atterbury Teater is 'n voortreflike klassieke konsertsaal en is terselfteryd optimaal toegerus wat ruimtelike akoestiese vereistes betref. Die teater is geleë op die hoek van Lynnwoodweg en Daventrystraat in die ooste van Pretoria, as deel van die Lynnwood Bridge Retail-ontwikkeling.

Atterbury Teater het 'n volledige Computicket-kantoor. Daar is ook 'n goed-toegeruste kontantkroeg in die voorportaal, waar teatergangers voor vertonings en tydens pouse 'n drankie kan geniet. Die voorportaal en kroeggedeelte loop uit op 'n balkon met 'n uitsig oor een van die mooiste dele van Pretoria, en sluit aan by die ontvangsarea van Odyssey Records.

GPS-koördinate / coordinates: -25° 45' 59", +28° 16' 45"
(S 25° 45' 59", E 28° 16' 45")

If you are struggling to find the theatre's location, copy & paste these coordinates into the search bar on Google Maps, click on the magnifying glass icon, and then you will be able to see exactly where the theatre is located.
  • Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, Lynnwood, 0081, South Africa
  • Get Directions

Similar places nearby